Foto

21 weke en dit voel nog nie werklik nie…

goue lint

Daar is twee handjies en twee voetjies, tien vinger, ‘n hele gesiggie, ‘n brein wat lyk soos hy moet lyk en ‘n hartjie wat klop soos ‘n masjien 🙂

 

Groetnis

Advertisements