Verkyker liefde

Ek het vriende

fantastiese meisie

wonderlike ou

Lief vir mekaar

hou nie altyd van mekaar nie

wil bymekaar wees

skram weg van mekaar

hunker hart en lyf na mekaar

maar vir seerkry te bang

Wens hulle wil mekaar sien

soos ek hulle sien

en besef hoeveel tyd

gemors word

 

 

Advertisements