Foto

Goedjies vir ‘n ooievaarstee

Twee opge-jazzde babygrows vir ‘n vriendin se ooievaarstee, Wou nog ietsie bymaak maar die tyd het my ingehaal…

DSC_1745 DSC_1748 DSC_1756 DSC_1738

Advertisements
Foto

Goedjies vir ‘n ooievaarsbraai

Ons het vanmiddag ‘n ooievaarsbraai en ekt sommer ietsie gemaak vir die kleinman wat oppad is en daarmee saam sommer twee babygrows bietjie opgejazz ook:

DSC_0698.JPG

DSC_0714.JPG

DSC_0724.JPG

DSC_0709.JPG

Ek kan nie help om te wonder of ek ooit die geleentheid gaan hê om hierdie vir myself te doen nie…