Gallery

Veels geluk liefiekind

My sussie se dogtertjie het laasnaweek haar tweede verjaardag gevier. Nee ek weet ook nie waarheen die tyd is nie… Nou die dag was dit nog ‘n pappe ou babatjie wat net wou slaap en nou is dit ‘n krullebol peuter wat net wil lollos kyk…

Ons het die kolwyntjies self gebak (daar is die oulikste bak-en-brou-toebehore winkels in die kaap!!) maar die koek het hulle gekoop by die Velvet Cake Co. daar in Bellville.

????????????????????????????????????

????????????????????????????????????

DSC_3506

DSC_3554

DSC_3523

DSC_3596