Foto

11 April 2009

  

Vandag, 6 jaar gelede, het ek ewige trou aan die liefste, dierbaarste man beloof… Kan nie glo hoe vinnig 6 jaar gevlieg het nie! Ons lewenspad gooi soms vreemde en interessante draaie maar saam-saam weet ek dat ek en hy enige iets sal kan hanteer…