Vonkfiksie – minder is soms meer

20130509-132953.jpg

Die skrywe was glo die resultaat van ‘n weddingskap maar bronne verskil daaroor of Hemingway dit werklik geskryf het. Nietemin was dit nogals treffend.