Gallery

Die voordele van Tannie wees

is dat ‘n mens die liefiekind so bietjie uniek kan laat op dress! My sussie se dogtertjie se tweede verjaarsdag het my weer bietjie kreatief laat voel…

????????????????????????????????????

Ek het die patroon hier gekry en so bietjie aangepas..

DSC_3394 (2) DSC_3394

????????????????????????????????????

Patroon hier afgelaai

????????????????????????????????????

Patroon hier afgelaai

DSC_3432

Advertisements
Foto

Goedjies vir ‘n ooievaarsbraai

Ons het vanmiddag ‘n ooievaarsbraai en ekt sommer ietsie gemaak vir die kleinman wat oppad is en daarmee saam sommer twee babygrows bietjie opgejazz ook:

DSC_0698.JPG

DSC_0714.JPG

DSC_0724.JPG

DSC_0709.JPG

Ek kan nie help om te wonder of ek ooit die geleentheid gaan hê om hierdie vir myself te doen nie…