Soulfully seeking

Goeiedag Mense!

Ek is opsoek na ‘n gedig deur JL du Preez in die digbundel ‘Soulfully Seeking,’ saamgestel deur Chantal Thomson.

Iemand daar buite het nie dalk die bundel op hul boekrak nie? Ek kan ongelukkig ni di naam van die gedig onthou ni….

Dankie solank!

Groetnis