Sommer-net Blitsgedagte #1: beloftes

Hoekom maak mense beloftes aan mekaar?

 

Is dit omdat hulle glo dat hul dit gaan kan nakom?

Of is dit om hul eie gewete op daardie oomblik te sus? Later sal tog vir homself sorg…

8800e3506580178ba1e3218f77a059b8

Advertisements