Morsige steak stories

So… ek loer gou bietjie wat aangaan hier op WordPress en ek sien daar staan vir ‘n slag iets in die “Search Terms” boksie, “morsige steek stories,” maar ek lees “morsige steak stories” en vir ‘n oomblik sien ek ‘n tafel vol mense wat stukke sappige t-bones vol BBQ sous verorber, hul gesigte gesmeer met sous en vet, hul hande drippend en glibberig. ‘Drie kaalkoppe eet tesame’ flits deur my gedagtes en herinnerings aan Afrikaanse klas doem voor my op. Ek lees weer, sien steak is toe eintlik steek. Morsige steek stories. Mooi man.

Groete

Advertisements

5 thoughts on “Morsige steak stories

  1. Hehe, hoe lekker lag ek nou vir jou! Ek onthou daardie aaklige storie van die kaalkoppe. Dit was ‘n voorgeskrewe boek vir matriek…klomp kortverhale o.a.hierdie walglike een.

    • Ek kan nou nog nie verstaan hoekom hulle sulke abstrakte kortverhale vir ons moes gee op skool nie. As dit nie was dat ek reeds lief was vir lees nie sou daai tipe prosa beslis nie ‘n liefde vir lees by my geprikkel het of my genoop het om analities en metafories te dink nie, ek is seker daar was meer gepaste en prikkelende kortverhale gewees..

Lewer kommentaar op dalenatjie Kanselleer die reaksie

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s