“12 superkoel Afrikaanse liedjies vir die langpad”

Huisgenoot het spesiaal vir ons ‘n lys van “12 superkoel Afrikaanse liedjies vir die langpad” (jy moet dit in so ‘n diep opgewonde stem met so ‘n ligte eggo lees) gepubliseer op hul webtuiste vanoggend.

  1. Geskeurde jeans – Karlien van Jaarsveld
  2. Halley se komeet – Robbie Wessels
  3. My lewe draai om jou – Bobby van Jaarsveld
  4. Voshaarnooi – Jakkie Louw en Kevin Leo
  5. Toe stop my hart – Jay en Lianie May
  6. Beautiful in Beaufort-Wes – Theuns Jordaan
  7. Klein tambotieboom – Die Heuwels Fantasties
  8. Stop, wag, bly nog ‘n bietjie – Brendan Peyper
  9. Nooit alleen – Jo Black en Leah
  10. Kaalvoetsokkie – Kurt Darren
  11. Erens in die middel van nêrens – Elvis Blue
  12. Hardekole – Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk en Refentse

Dis nou oulik en als maar, behalwe vir drie (vat ‘n raai watter drie 😉 ), is dit nou nie heeltemal my persoonlike koppie tee nie.

Hier is my lys van 12 superkoel Afrikaanse liedjies vir die langpad (in geen spesifieke volgorde):

  1. Wag vir jou – Janie Bay en Hunter Kennedy
  2. Ek glo in die son – Fokofpolisiekar (Fokofpolisiekar se nuwe album is absoluut fantasties..)
  3. Tjoepstil – Arno Carstens
  4. Karoonag – Karen Zoid en Coenie de Villiers
  5. Blou – André Swiegers en Reana Nel
  6. Die skip – Francois van Coke en Laudo Liebenberg
  7. Sy – Die Heuwels Fantasties
  8. Kulkuns – Bittereinder en Chris Chameleon
  9. FLVJ – Fokofpolisiekar
  10. Die wêrekd is mal – Francois van Coke
  11. Vicky – Jan Blohm
  12. Liefde uit die oude doos – Karen Zoid en Niel Sandilands (Koos Kombuis se weergawe is beeldskoon maar hierdie is self te mooi om nie te luister nie)

Enige voorstelle van die vloer af?

Geniet die paasnaweek en veilig reis!

Groete

Advertisements

3 thoughts on ““12 superkoel Afrikaanse liedjies vir die langpad”

  1. Beslis ‘n paar liedere om te ondersoek in jou lys. My voorstelle:

    Brixton Moord en Roof Orkes: Fortuinverteller
    Spoegwolf: SomersetWes (altwee Weergawes: akoesties en rock )
    David Kramer: Skipskop
    David Kramer: Meisie sonner sokkies
    David Kramer: Ek kô huistoe
    Karen Zoid: Kaapstad
    Somerfaan: Polisiehelikopter
    Somerfaan: Jy weet dit is waar
    Jack Parow – Ode to you
    Louis van Rensburg: Arende temalied
    Zinkplaat: Dag in die wingerd
    Zinkplaat: Deneys se reis
    Zinkplaat: Mooi Besoedeling
    Willim Welsyn: Friek Yt
    Willim Welsyn: Die Kind
    Willim Welsyn en Die Sunrise Toffies – Die Mooiste Van Dit Alles
    Willim Welsyn: Steek
    Willim Welsyn: Die saad van die onkruid
    Willim Welsyn: Al die cool kinders
    Willim Welsyn: Koorsdroom

Lewer kommentaar op dalenatjie Kanselleer die reaksie

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s