Gallery

Kenia – Deel 1

Teen die einde van November 2013 het ek myself vir ‘n week en ‘n bietjie in Kenia bevind. My werkgewer het die besoek gereël en ek en twee kollegas het ons tassies gepak en die reis aangedurf. Ons doel was om ‘n paar van hul landbounavorsingstasies rondom Nairobi en Naivasha te besoek en geleenthede te identifiseer vir toekomstige samewerkingsooreenkomste. Tussendeur die plaasbesoeke was ons bevoorreg om die natuurskoon te ervaar en bewonder:

African fish eagle Great Rift Valley  with farmlets Impala Kameelperde Pajamadonkie Witrenosters Veevoerwinkel Kleinskaal teeplantasies Teeplantasies Nog Fleckviehs Fleckviehs op veldweiding Crowned grey cranes Waterbokke Koorsbome Jeti by Lake Naivasha Lake Naivasha Een of ander visvanger of roller WP_20131129_001 Watse kak jaag ons volgende aan

Groetnis

9 thoughts on “Kenia – Deel 1

    • Dankie 🙂 Orals in die dorpies is daar klein voerwinkeltjies wat enige iets van lusernbale tot lekblokke/meel verkoop vir kleinvee, grootvee en pluimvee. Hul dierevoedingnavorsers doen baie moeite om die mense te leer van gebalanseerde rantsoene vir hul diere.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s