dont stop said she

Het mos toe nou die dag wéér Spud 2 gekyk en nou bly ek lag by die gedagte aan The Gov wat vir Spud en Boggo e e cummings laat opsê op die eerste rugbyspan se spesiale veld… Die gedig voel vir my altyd so stout, kan jy jou voorstel die effek daarvan op n klas vol 15 jarige laities met net ‘n handvol op die brein….

may i feel said he

by e e cummings

may i feel said he
(i’ll squeal said she
just once said he)
it’s fun said she

(may i touch said he
how much said she
a lot said he)
why not said she

(let’s go said he
not too far said she
what’s too far said he
where you are said she)

may i stay said he
(which way said she
like this said he
if you kiss said she

may i move said he
is it love said she)
if you’re willing said he
(but you’re killing said she

but it’s life said he
but your wife said she
now said he)
ow said she

(tiptop said he
don’t stop said she
oh no said he)
go slow said she

(cccome?said he
ummm said she)
you’re divine!said he
(you are Mine said she)

12 thoughts on “dont stop said she

  1. Jy gaan my nie glo nie, maar ek het ‘n rukkie terug op hierdie voorlesing afgekom. Ek is mal oor hierdie man! (Hiddleston, that is…) Die kommentaar op die “lyn” terwyl hy lees is kostelik 😉

  2. Is die Gov ‘n volwassene, want as jy ‘n kind die laat opsê en jy is ‘n volwassene is iets nie gesond nie. EK dink mense wat enige seksueele gedig op ‘n tiener afdwing is grenslyn-pedofiele…

    Ek is net bekommerd… as Gov ook ‘n kind is, het ek geen probleme nie, maar net die idee aan ‘n 40- of 50- jarige man wat ‘n kind vra om so ‘n gedig voor te lees gee my horries.

    Ek loop deesdae klas in sielkunde, en dit het my laat agterkom hoe vieslik mense kan wees sonder laat ons agterkom

    • Die Gov is die kinders se engelse onderwyser, ‘n effe eksentrieke en rebelse Brit. Ekt nog nooit so daaraan gedink nie maar ek dink nie sy bedoeling was pervers nie, ek dink dit was bloot om hul bekend te stel aan ander literatuur as die wat deur skole voorgeskryf word (en miskien ook om die skoolhoof te irriteer….)

      Ek sien jou punt en die situasie het die potensiaal om sleg dwars te draai maar in nie een van die 4 Spud boeke het die Gov enige tekens of suggesties getoon wat gevaarligte laat flikker het nie.

      Dankie vir die inloer en kommentaar!

      • Sjoe,ek was bekommerd maar jy het my gerus gestel. Ek was net bang gewees want deedae kyk ons sulke goed soms mis. Die wereld is soms nie lekker nie, en mens moet maar seker maak ons kinders kyk nie goed wat gif is vir hulle siele nie…

        Ek voel nou beter oor die saak

      • Stem saam dat ons ons kinders meer moet beskerm – daar is deesdae soveel maniere waarop hul blootgestel kan word aan die lelike en donker dinge daar buite. Skuus dat ek jou laat bekommer het en ek is bly dat ek jou weer kon gerusstel. Ek roem nie daarop dat ek vlug van begrip is nie mar ek tel gewoonlik vinnig op as ‘n karakter dodgy is.
        Beplan jy om in ‘n sekere rigting van die sielkunde te spesialiseer?

      • Nee, die ding is net mense kom altyd na my vir raad en sielkunde help my om sekere fasette van die menslike psige beter te verstaan. Ek doen dit as stokperdjie ommense te help. Ek is 42 jaar oud en te oud om nou te dink aan om ‘n sielkundige rigting in te slaan.

      • Mens is nooit te oud om van rigting te verander nie 🙂 Baie sterkte, ek glo dit sal baie interessant wees om meer oor die psige van die mens te weet

  3. Praat jy, die bedrading verskil by tye soos dag en nag! Wat is dit aan ‘n rasperstem wat sommige van ons se knieë so onbetroubaar maak? Ai ja jai…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s