Gallery

Kolmannskuppe

Net Ek het my vandag laat verlang na Kolmanskop (of Kolmannskuppe) buite Luderitz, in die suide van Namibië. Die spookdorp het sy onstaan in 1908 gehad, te danke aan diamante, maar diamante het ook binne 40 jaar die einde van die dorpie beteken toe ‘n ryker bron van hierdie klippies weer op ‘n ander plek ontdek is.

DSC_0315

DSC_0308

DSC_0243

DSC_0247

DSC_0289

DSC_0242

Groetnis

Advertisements

17 thoughts on “Kolmannskuppe

    • Dankie baie. Wat bietjie hartseerder is, is die gekke en dwase wat hul nie kan weerhou daarvan om teen al wat ‘n muur is hul ‘make and model’ aan te dui nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s