Sommer-net Blitsgedagte #2: jou kruis, my kruis

Wanneer ek lees of hoor van ander se hartseer en ontberinge voel dit vir my altyd na ‘n vermaning oor ek soms so ‘n bohaai maak oor my eie einas en probleme. En ek kan tog soms so vreeslik jammer vir myself voel…

Dan voel ek skaam-kwaad en skuldig want ek besef hoe gering my einas en probleme eintlik is, dat dit in vergelyking met ander mense s’n, eintlik niks is nie.07e0a7499963a30cbba61c2036238b45

Groetnis

Advertisements

3 thoughts on “Sommer-net Blitsgedagte #2: jou kruis, my kruis

  1. Dis waar wat jy hier skryf. Iemand het eenkeer gese mens moet jouself elke aand die vraag vra as jy in die bed klim; “wat het ek vandag gesien wat mooi is?” Dit kan ‘n blommetjie, ‘n gebaar of selfs ‘n fb share wees. Dis nogals verbasend hoe mens later op die uitkyk is deur die loop van die dag vir mooi goeters!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s