Redelose afwagting

Ek sit hier agter my lessenaar en ek voel soos ‘n windhond wat wag vir die hasie om te begin hardloop.

Maar ek ken nie die terrein nie en ek ken nie die hasie nie.

Dit voel of iemand my figuurlike hart vasdruk en net genoeg emosie toelaat om deur te filtreer om my op my senuwees te maak. Dis nie asof daar iets moet gebeur of dat ek wag vir iets om te gebeur nie, dit voel net so.

So ‘n redelose-vreesbevange-afwagting gevoel.

Advertisements

6 thoughts on “Redelose afwagting

  1. Dit frustreer die wit waks uit my uit om so te sit en wag, en in my geval gebeur daar meeste van die tyd niks. Absoluut niks.

    Hoop jou iets gebeur!

  2. Skeletor sê:

    Deesdae kry ek angsaanvalle wat skrik vir niks. Dis ‘n bastard ding. Dan vir drie dae is ek so angstig ek kan stuipe kry.
    My enigste genade was maar ‘n chemiese kalmeer middel voorgeskryf deur my dokter. Hopenlik draai jy nie daar nie…

  3. Nou ja, die gevoel het iewers na middagete verdwyn soos kinders as daar skottelgoed gewas moet word. Niks, nie goed of kwaad, het ook gebeur nie. Ek vermoed dat my onderbewussyn dalk net bietjie ooraktief was gister. Lekker dag vir almal!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s