nou lê hier voor ons ‘n sak sout

wat maak ‘n boer as hy agterkom dat sy grond oorbemes is en dat dit nou brak is? Hy probeer daai sout uitwas. Hy gee water, nie ‘n oormaat alles op een slag nie maar genoeg dat die sout bietjie vir bietjie, koppie vir koppie uitwas.

En dan? Wat dan? Hy probeer sy bes om sy grond gesond en in balans te hou. Want brakgrond is nie vrugbaar nie. Dit laat sy oes vrek nog voordat dit behoorlik kon ontkiem en van saailing na plant ontwikkel.

Groetnis

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s